Daar is baie dialekte, waarvan die belangrikste Mandaryns, Wu, Kantonees, Min, Xiang, Hakka en Gan is.Ĭhinees is die moedertaal van die Han- en die Hui-Chinese en deur hul emigrasie in talle gebiede van die wêreld word dié taal ook in lande soos Australië, Filippyne, Japan, Kanada, Mianmar, Rusland, Peru, die Verenigde State en Viëtnam gepraat, wat van Chinees 'n wêreldtaal maak. Chinees is met 1,3 miljard sprekers die grootste taal in die wêreld. Chinees (Vereenvoudigde Chinees: 汉语, Tradisionele Chinees: 漢語, Pinyin: Hànyǔ, letterlik: "Han-taal" of 中文, Zhōngwén) is 'n Sino-Tibettaanse taal wat veral in die Volksrepubliek China, die Republiek China, Hongkong, Macau, Singapoer, Thailand, Indonesië en Maleisië gepraat word.
0 Comments
Leave a Reply. |